West Coast Waves Edge
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1004 Otto du Plessis Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
West Coast Waves Edge is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin aan die kus van die Moederstad.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed met 'n uittrek-enkelbed en hierdie gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n Weber-braai wat die ideale plek vir 'n skemerkelkie is terwyl gaste die uitsig bewonder. Hierdie verblyf is naby die strand, winkels, kafees en restaurante aan Blouberg se kus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 103
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1004 Otto du Plessis Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink West Coast Waves Edge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1004 Otto du Plessis Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang