Whale & Snail Paradise
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyerstraat 1, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Whale & Snail Paradise is in die kusdorp, Franskraal, net 6,2 km van Gansbaai af en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 woonstelle in 'n rustige straat waar gaste op 'n gerieflike wandeling tot by die strand kan gaan. Die eenhede ervaar, binne perke, geen beurtkrag nie aangesien daar 'n sonkragstelsel is.
Die woonstel is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die woonstel het 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, asook 'n dek met 'n gedeeltelike see-uitsig. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, 'n mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is 2 buitesitareas en braaigeriewe. Die woonstel het 'n TV met 'n Premium DStv-pakket en WiFi.
Die tweede woonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n bad en 'n stort en die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is 'n buite-leefarea en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Meyerstraat 1, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale & Snail Paradise het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyerstraat 1, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang