6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 125 Marine Drive, Margate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Whale Rock 32 bied uitstekende see-akkommodasie in Margate, gerieflik naby die strand, winkels en talle restaurante. Dit is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende.
Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met al die moderne geriewe wat jy nodig het vir 'n moeitevrye selfsorgvakansie. Die leefkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste is verantwoordelik vir hul eie media en Wi-Fi. Die hysbak maak dit maklik om die boonste verdieping vinnig te bereik. Die eiendom gebruik boorgatwater.
'n Gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkering word voorsien, en 'n sekuriteitswag is 24 uur per dag aan diens.
Gaste kan aangename wandelings op die goed onderhoude paadjies geniet, en die kompleks bied toegang tot die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Petrus Hendrik Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 125 Marine Drive, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Whale Rock 32 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
125 Marine Drive, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang