11 gaste
5 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Whalers Self-catering is 'n selfsorg-vakansiehuis met 'n sentrale ligging. Dit is stapafstand van die middedorp, winkels, restaurante, walvis-uitkykpunte en die kranswandelpaadjie.
Die huis het 4 en suite-kamers wat elk beskik oor 'n TV, plafonwaaier, en paneelverwarmer. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed, kamer 2 het 2 enkelbeddens en 1 dubbelslaapbank, kamer 3 het 'n dubbelbed, en kamer 4 is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, lugversorging en 'n privaat balkon. Al die nodige linne word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Let asseblief daarop dat aangesien dit 'n selfsorg-instansie is, jy jou eie seep, toiletpapier, skottelgoedseep, bad- en strandhanddoeke sal moet saambring. Die instansie bied WiFi, binne- en buitebraaigeriewe, 'n swembad, pooltafel, en 2 sonstoele.
Al die vernaamste swemstrande is ongeveer 10 minute se ry ver, en die middedorp met sy restaurante en winkels is stapafstand van die huis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Amy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 8 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Whalers Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang