+16
Selfsorg in Langebaan

Where Time Stops

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christiaan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ontspannend, positief, perfek. Die dekor laat jou sommer met ’n positiewe gevoel sodra jy by die deur instap. Alles is netjies en perfek op sy plek, maar tog met ’n kreatiewe flair wat jou laat voel asof jy na ’n ander wêreld getransporteer word – ’n plek waar tyd eenvoudig nie meer saak maak nie. Die hot tub is absoluut uitsonderlik. Terwyl jy onder die sterrehemel ontspan, luister jy na die sagte gesis van vleis wat op die gasbraai gaar word. Francisca laat ’n mens onmiddellik tuis voel met haar gasvryheid en vriendelike ontvangs. Ons het elke oomblik geniet en sal beslis weer terugkeer. ’n Ware juweel wat ons met graagte aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franciska
Where Time Stops
Baie dankie dat julle gekies het om by ons te kom bly! Baie dankie vir die mooi woorde, en vir julle waardering van ons plekkie. Dit was 'n seening om julle hier te hê, en ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Thea E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Plek waar die tyd stop vir seker. Lekker gerus. Ongelooflik lekker plek vir net rus en wees. Voel 100% veilig. "Hot tub" is 'n fees. Die gasvrou is so vriendelik en daar is genoeg hout en ys wat mens kan koop reg daar op die perseel. Naby aan die see, kuierplekke en winkels. Ons Yorkie het net so lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franciska
Where Time Stops
Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê, en om ons plekkie met julle te kon deel. Baie dankie vir die mooi woorde, en julle waardering. Hoop ons sien julle weer binnekort!

Keenan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Absolutely amazing, definitely worth a revisit. Our stay was absolutely amazing. I highly recommend booking a stay here if you want the ideal relaxing getaway. On top of the beautiful place with all of its exceptional facilities, you will also be made to feel at home by the incredible host. Franciska really does ensure that your stay is a dream.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franciska
Where Time Stops
Thank you so much for your kind words, it means the world to us! You have been a blessing, and we hope to see you again, real soon!

Charliza J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderful. The place was clean, cosy and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franciska
Where Time Stops
Thank you so much for choosing to stay with us. We are so glad that you had a wonderful time! We hope to see you again!

Rene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Tyd het beslis gestop vir 'n paar dae! Ons het heerlik gebly. Franciska is 'n wonderlike gasvrou, wat jou ontvang en alles baie gerieflik maak. Where Time Stops is baie gerieflik geleë, veral met ons doel om blomme te gaan kyk. Alle geriewe in die huis is van hoogste standaard, veilig en gemaklik, en ek sal die plekkie beslis aanbeveel vir mense wat wil ontspan en bietjie wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franciska
Where Time Stops
Middag Rene. Baie, baie dankie vir jou mooi resensie, en vir die tips wat jy gegee het, sodat ons net nog beter kan wees. Dit beteken ongelooflik baie vir my. Groete Franciska

Richard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Enjoyable. Great, well appointed and excellent host welcome and attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Nice and private, great host. Nice and private, great host, couples' accommodation and they provide wood for the hot tub at an additional cost.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franciska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 650
15 % AF
R1 650 R1 403
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
15 % AF
R1 650 R1 403
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 650
15 % AF
R1 650 R1 403
per nag (plek vir 2)
Bespreek

50 Bogey Boulevard, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe76b234210b5dc44f0b1f2196c483e6df0924dcdb2cc63e38ccfc10f65a2dd591e9e24db58c3c7687eb9fa4f69a24ff96158?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 403 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 50 Bogey Boulevard Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08012 18.04175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang