3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Toucan Way, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Whispering Waves is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die boonste verdieping in Blouberg Rise. Dit is perfek vir 'n klein gesin, sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf of 'n ontspannende vakansiewegbreek.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en bestaan uit 'n slaaparea, kombuis en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, omsetter, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eenheid lei na 'n tuin met 'n boma.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Toucan Way, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Whispering Waves het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Toucan Way, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang