Whistling Bridge Cottage & Rooms

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jenny K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Welcome surprise in the middle of Karoo. It is a sin not to stay 2 nights in this super cottage on a working Karoo farm. Awesome place to unwind after a long day on the road. Super walks around the farm. The cottage is very well equipped with a pool and wood fire hot tub. Can't recommend this place enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie aangenaam. Was bevoorreg om in die kothuis te gaan bly aangesien daar nie gaste in was nie. Wat 'n aangename verrassing. Die uitsig en omgewing was pragtig en die af en toe geblêr van die bokke het 'n regte plaas atmosfeer geskep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A very pleasant experience. This was an unexpected pleasure. The cottage is superb, as is the setting. One feels like the lord of the manor in this house. Beautiful views, pool, spacious and clean dwelling, big porch with hot tub, fire pit in a small braai area across the lawn in front of the house and all round good value for money. The cafe/shop on the property also provides good cooked food at reasonable prices, which is convenient for the traveller. Will definitely be using this again on my travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Baie impressed met die kwaliteit van die akkommodasie! Onverbeterlik! Heerlik, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tabitha S
1 nag
5.0
Sep 2025

Most pleasant, will be back. Fabulous! I felt very safe and the hospitality was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beautifully situated on a working farm and lovely accommodation. Excellent experience. Comfortable, great communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die Cottage is goed geplaas tussen die lande en naby genoeg aan die snelweg. Heerlike, mooi, skoon verblyf, pragtige uitsig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy P
1 nag
5.0
Aug 2025

Nice. Very helpful, friendly owner. Lovely room in a big old farmhouse. I arrived quite late and she was very accommodating. Nice food available at the café around the corner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Relaxing, peaceful, our souls were regenerated. Very relaxing and peaceful, most enjoyable. Morning walks around the farm were fantastic, especially interacting with the Angora goats! Plentiful wood supply made our lives a lot easier. Checking in was a simple process, especially as we had been before.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan Mariette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie mooi, skoon en gerieflike oorslaap ondervinding! Wat 'n wonderlike verrassing! Pragtige plaas met 'n netjiese, gerieflike, en volledig toegeruste kothuis met 'n swembad, borrelbad en braailapa. Die gasvrou was baie aangenaam. Sal graag daar op die pragplaas vir 'n week of twee wou tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 909
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 909
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 909
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkwal Farm, N1 National Road, Krom River, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80b0f50fab21efa8f0df6d7d730de3f129874acabb361b4f603bd9add7cc255514c71788c676082910573ace37360e39fa83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R909 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Kalkwal Farm, N1 National Road, Krom River Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.982036898863 23.023185730835
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang