Whistling Bridge Cottage & Rooms
Beskrywing
Die Plaashuis het 3 kamers wat 2 gesinskamers insluit, elk met 'n dubbelbed en stapelbed. Gaste in 2 van die kamers deel 'n badkamer met' n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die nuwe kombuis is met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n etenstafel met stoele. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis lei na die stoep met buitemeubels. Daar is 'n eko-swembad en skaduparkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf met die gasheer gereël is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bied gemaklik slaapplek aan tot 10 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer bied slaapplek aan 3 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte- en enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer, wat slaapplek bied aan 4 gaste, bevat 'n dubbelbed en 'n stapelbed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer is bo die leefarea en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetkamertafel met stoele vir 6 gaste. Die leefarea is gemeubileer met 'n sitkamerstel, 'n vrystaande kaggel en 'n platskerm-slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea maak oop na die stoep met buitemeubels. Die patio is langs die swembad geleë en gaste kan in die borrelbad ontspan. Daar is 'n omheinde tuin met braaigeriewe. Troeteldiere is welkom teen 'n addisionele skoonmaakfooi. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf met die gasheer gereël is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalkwal Farm, N1 National Road, Krom River, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang