- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 378 Tau Street, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
White Linen Guesthouse is in die rustige Tierpoort-woonbuurt aan die uithoeke van Pretoria geleë en dis net 'n entjie se ry vanaf verskeie trou-venues.
Dié gastehuis het 3 dubbelkamers, 'n aparte ateljee-eenheid en 'n gesinseenheid. Die dubbelkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Die aparte ateljee-eenheid het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Die gesinseenheid het 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Die gemeenskaplike badkamer het 'n bad.
White Linen Guesthouse spog met 'n verhitte swembad en 'n Jacuzzi. 'n Braai-area, gratis WiFi, 'n gastekamer en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Nabygeleë besienswaardighede sluit die Irene Village Mall, Rietvlei Natuurreservaat, Nasionale Botaniese Tuine, gholfbane, museums en winkelsentrums in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 378 Tau Street, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Gaste dink White Linen Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
378 Tau Street, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang