Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Linen Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir White Linen Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lara F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara F
Saam met vriende

Linda was very helpful. Ons kon reël om vroeër in te check. Ontbyt was lekker.

Baie netjies, alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Lara! Waardeer jou terugvoer.

White Linen Guesthouse
Freek V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf weg van die huis.

Ons het baie lekker gebly! Gasvry mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Freek, ek waardeer jou terugvoer! Julle kan enige tyd weer kom oorslaap. Julle was aangename gaste.

White Linen Guesthouse
Annelize K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K
Gesin met tieners

Uitsteekende plek, julle sal nie spyt wees nie.

Sal beslis White Linen aanbeveel. Baie netjiese plek met die lekkerste ontbyt. Dankie vir al jou gasvryheid. Met mense soos jy is dit altyd lekker om weg te slaap. Lekker bedrefies in die kamers en op die kussings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Ons het heerlik gebly met 'n lekker ontbyt die volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek vir wat ons benodig het: 'n slaapplek na 'n troue om die draai.

Ontbyt was heerlik en die gasvrou is baie oulik en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D
Gesin met tieners

Netjiese, gemaklike verblyf.

Het die verblyf geniet. Dit was skoon en goed na omgesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Carel, ek waardeer dit. Net so jammer julle moes so vroeg vertrek. Volgende keer bly julle vir ontbyt dat ek julle kan bederf.

White Linen Guesthouse
Johan J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Fantastic.

Wonderful, quiet place and a very friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johan vir jou resensie. Was ‘n voorreg om julle hier te kon hê. Julle is voorwaar 5 ster gaste.

White Linen Guesthouse
Marike S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Gesin met klein kinders

Wonderlike blyplek.

Ons het baie lekker gebly, die diens was uit die boonste rakke en ons is baie bederf! Baie dankie vir die lekker bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V
Saam met vriende

Het baie lekker gekuier.

Julle vrugteboord was 'n bonus om van die bome af te eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Monica, vir julle resensie. Dis so 'n voorreg om gaste uit die boord te kan bederf. Die appels en pere word nou ryp.

White Linen Guesthouse
Wilfried B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect last stop for our trip.

We spent only one night at this great Guesthouse and we were made to feel at home right away. Everything was as it should be, only that the pool mentioned in the advertisement is no longer there. Upon request, we were also served a very nice supper. And in the morning we had a wonderful and plentiful breakfast which we enjoyed in the company of other guests. We would definitely like to come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K
Gesin met klein kinders

Beslis waarde vir geld.

Ruim, privaat en rustig, alles en nog meer as wat ons nodig gehad het. Heerlikste ontbyt en gasvrou wat uit haar pad gaan om ons verblyf gerieflik te maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monja L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en vreeslik bederf.

Algeheel perfekte ervaring gehad. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Baie dankie Linda vir jou gasvryheid en vriedelikheid. Dit was lekker om daar tuis te gaan en dankie vir die heerlike ontbyt. Ons sal vir seker weer van jou gastehuis gebruikmaak en ook familie en vriende na jou verwys. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Willie vir jou resensie. Ek waardeer. Dit was heerlik om julle te ontvang! Blessings, Linda

White Linen Guesthouse
Erich V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erich V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Linda is 'n uitstekende gasvrou wat ons ook met ons spesiale versoeke kon akkommodeer. Die hoogtepunt was natuurlik die bederf met die heerlikste en geurigste ontbyt. Net jammer ons tydjie was so beperk en kon net een nag oorslaap, sou graag langer wou kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Erich, vir jou terugvoer. Dit was ‘n voorreg om julle gesin hier te kon hê. Mag julle geseënd wees.

White Linen Guesthouse
Divan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Divan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met die heerlikste ontbyt en vriendelike diens.

Baie goeie, vriendelike diens. Baie mooi ligging en omgewing is pragtig. Baie smaaklike ontbyt, maak die verbly dubbeld die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Divan, vir jou resensie. Dit was ‘n voorreg om julle te kon huisves.

White Linen Guesthouse
Irna V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

White Linen is baie skoon en netjies. Ons het 'n ongelooflike lekker ontbyt gekry! Absoluut die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Was ‘n groot voorreg om julle te huisves en bederf! Hoop ons sien mekaar spoedig weer. White Linen Blessings, Linds

White Linen Guesthouse
Willem P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Gasvrou baie vriendelik. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruletia D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruletia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het so lekker by White Linen gebly! Op die foto's kan jy sien dit is mooi en netjies, maar dit oortref alle verwagtinge wanneer jy daar instap. Die eienaar is so gaaf en behulpsaam. Ons het al baie troues in die area gehad en ek is slegs spyt ons het haar plek nog nie vroeër ontdek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Vreeslik baie dankie Ruletia vir jou terugvoer! Dit was ‘n voorreg om julle hier te kon hê. Net jammer ons het te min van mekaar gesien.

White Linen Guesthouse
Corlé L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlé L
Saam met vriende

Baie gemaklik en gesellig.

Ons het baie lekker geslaap. Vriendelike gasheer en baie mooi kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie liewe Corle, ek waardeer jou terugvoer. Seenwense, Linda.

White Linen Guesthouse
Johan B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie goeie waarde vir geld.

Vriendelik, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johan vir die wonderlike gaste wat julle was!
Dankie ook vir die positiewe terugvoer van julle verblyf! Ek waardeer dit baie! Blessings, Linda

White Linen Guesthouse
Marilda K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese gastehuis, goed geleë vir venues in die omgewing.

Lind is baie vriendlelik en behulpsaam, ons het heerlik gebly vir een aand nadat ons 'n funksie by 'n venue in die omgewing bygewoon het. Lekker warm watersak, lanterns, beskuit en goeie koffie is van die ekstras wat mens nie noodwendig sou verwag nie. Ons kamer was buite die hoofhuis geleë, goeie privaatheid en stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te hê en te kon bederf. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer ongelooflik baie. Baie sterkte en bly veilig en gesond.

White Linen Guesthouse
Paul V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Enkelreisiger

3 aande oorgebly vir besigheid in die area.

Alles was baie lekker en goed uitgesorteer maar Linda se ontbyte verdien ekstra medling - dis 5 ster gehalte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om jou hier te hê. Vertrou dit gaan goed met jou besigheid. Blessings, Linda

White Linen Guesthouse
Luna E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Luna E

Lekker saam familie gekuier.

Ons was daar vir 'n troue, ons kon vroeër ingeklok het. Ons het met haar gereël sonder probleme. Linda is baie gasvry en die hele familie het sommer daar oorgeslaap wat in 'n lekker kuier ontaard het. Die ontbyt wat bedien word was heerlik gewees. Daar word regtig baie moeite ingesit. Ek sal definitief weer soontoe gaan en sal die gastehuis aanbeveel. Die view is ook pragtig en is so 'n stil area, 'n mens kan nie help om net ontspanne te voel nie. Dankie Linda vir al jou moeite en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer. Dit was heerlik om almal te huisves en ontbyt voor te gee. Mag almal 'n baie geseënde week hê. White Linen blessings, Linda

White Linen Guesthouse
Merinda S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merinda S

Baie oulike plekkie, baie vriendelike gasvrou. Heerlike ontbyt, baie skoon en netjies. Baie huislike atmosfeer.

Sal White Linen gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Sal enige tyd weer gebruik maak van die gastehuis. Die gastehuis skep 'n baie lekker huislike atmosfeer, met 'n baie vriendelike gasvrou. Alles is baie skoon en netjies. Heerlike ontbyt. Pragtige plek. Deur en deur die waarde vir jou geld werd met puik diens. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Merinda vir die resensie en terugvoer! Ek waardeer en dit was n voorreg om julle te kon huisves! Blessings, Linda

White Linen Guesthouse
Cecilia G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G
Gesin met klein kinders

Baie lekker, fantastiese diens.

Heerlike, rustige plek. Geen geraas van voertuie snags nie. Kamers is baie netjies en skoon. Linda is baie gasvry en het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Die ontbyt was heerlik en ons was selfs bederf met kerskoekies vir die kinders en vrugtekoek vir die volwassenes. Ons sal beslis weer daar oornag. Waarde vir geld en puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular spectacular!

We got married this past weekend, after Covid severely mucked up our plans. I had to choose a new place for us to spend our honeymoon night and I must be the luckiest person on this planet or any other to have decided on White Linen Guesthouse. From arriving after midnight to a room lit with fairy lights and candles, a bottle of champagne, beautifully quaint little chocolates and a heart made of petals to welcome the newly weds to a breakfast that can only be described as unforgettable, hearts cut out of watermelon, sparkles in our dessert, utterly mesmerizing and I will cherish the memories for a life time. It was the perfect first morning of being married. Lynda and Evette are just simply stunning, they are open and friendly, accommodating and just plain people people, they made us feel like we were family, and I love them for it. I would insist that anyone looking for accommodation give White Linen Guesthouse a go, you can thank me later.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit baie. Veilige en geseënde 2021. Groete, Linda

White Linen Guesthouse
Ricardo G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful with a hearty welcome.

The hosts are amazing and take care of all the small details. They make you feel welcome and comfortable and will go out of their way for any request. The breakfast is delicious and the views are beautiful from the upstairs balcony. I will definitely be staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Ricardo. I do appreciate your kind word. See you at the next Fijnwyn. White Linen blessings, Linda.

White Linen Guesthouse
Ester V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Was 'n wonderlike ervaring. Vriendelik. Gasvry. Ontbyt uitstekend. Definitief aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Enkelreisiger

Mens voel tuis van die eerste sekonde af.

Jy word ontvang met ope arms en daar is geen tekort aan gasvryheid nie en my kamer het my dadelik tuis laat voel. Die stilte en rustigheid was verfrissend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer! Ons waardeer dit baie en was heerlik om jou te ontmoet en tot jou diens te wees. White Linen groete, Yvette en Linda

White Linen Guesthouse
Natalie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, rustige omgewing, klein bederfies welkom.

Yvette het 'n rustige, gemaklike gastehuis. Ontvangs was vriendelik, akkommodasie gerieflik, gemaklik en skoon. Die ystee met aankoms was baie welkom! Ekstra klein bederfies (sjokolade, beskuit, ens.) laat mens spesiaal voel. Aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Natalie vir jou terugvoer.Ons waardeer dit baie en was heerlik om jou te ontmoet en tot jou diens te wees. White Linen groete, Yvette en Linda

White Linen Guesthouse
Elzaan D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Alles was uitstekend! Die diens, kamer en ontbyt was uit die boeke! Ek sal hulle vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Elzaan vir jou mooi woorde en resensie. Ons het dit vreeslik geniet om julle by ons te hê. Hoop daar sal weer 'n volgende keer wees. White Linen groete, Yvette en Linda.

White Linen Guesthouse
Sorwta S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorwta S
Saam met vriende

Dit was a home away from home!

Ons het heerlik gebly en geëet. Linda gee die plek 'n warm atmosfeer en die kos was heerlik! Sal dit aanbeveel vir enigiemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Linen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Sien uit na 'n volgende keer!

White Linen Guesthouse
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tau-straat, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d703784a3d11706e769edbd24c377592d493424a1be91232d59645c44bc8eae769c095fff64a80afcf4177fa43790707a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 378 Tau Street Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.883359105628 28.387143910407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem