Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tierpoort

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Tierpoort van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Tierpoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tierpoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tierpoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tierpoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tierpoort Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mooikloof, Tierpoort

Leribisi Lodge and Conference Centre bied gerieflike B&B-verblyf in Tierpoort, Pretoria en dis net 14 km vanaf Menlyn Centre. Die lodge is in 'n familie se besit en bied verskeie kamers en eenhede met privaat inga...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mooikloof, Tierpoort

White Linen Guesthouse is in die rustige Tierpoort-woonbuurt aan die uithoeke van Pretoria geleë en dis net 'n entjie se ry vanaf verskeie trou-venues. Dié gastehuis het 3 dubbelkamers, 'n aparte ateljee-eenheid...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Tierpoort

MyAula is 'n grasdakhuis wat geleë is in die rustige Tierpoort in Pretoria-Oos. Dié huis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gaste op soek na 'n vinnige wegbreeknaweek of oorslaapplekkie. Hierdie koloniale styl...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tierpoort

This is It Apartment is 45 minute vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en is op 'n kleinhoewe in Tierpoort geleë. Ons is ook na aan verskeie trou-venues in die omgewing. This is It Apartment beskik oor 1 dub...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bashewa AH, Tierpoort

Luna Gastekamers bied rustige verblyf op 'n kleinhoewe in Bashewa. Gaste kan kies tussen 2 privaat kamers met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n privaat ba...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Tierpoort

Bronberg Bastion bied gerieflike verblyf op 'n plot in Tierpoort, Pretoria-Oos. Hierdie unieke gastehuis bied 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe, net 33 km vanaf Pretoria se middestad en 55 km vanaf O.R. T...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Tierpoort

Arendskop is ’n gastehuis op ’n kleinhoewe in die rustige voorstad Tierpoort aan die buitewyke van Pretoria. Verblyf word in 5 dubbelkamers gebied. Die kamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Tierpoort

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R638
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Stoneybrooke Farm is op 'n 220 hektaar werkende plaas geleë met koeie, ganse, hoenders en apies. Die plaas kan as rustig, vreedsaam en stil beskryf word. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspanne we...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Watercrest Venue is 'n pragtige gastehuis in 'n prentjiemooi tuin in Pretoria se Bronbergvallei. Dis naby Pretoria-Oos en bied 'n vreedsame wegbreek aan gesinne en paartjies. Verblyf word gebied in 5 kothuise. Elke...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gauteng

Nature Conservancy Log Cabin bied verblyf in 'n natuurbewarea aan die oostelike buitewyke van Pretoria. Die oopplan-houthuis bied slaapplek aan 2 gaste op 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep is. Daar ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]