+18

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Nini J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker rustig en onpretensieus. Baie lekker huis met alles wat ons nodig gehad het. Stapafstand van die see. Lekker hardloopafstand van die ou kreeffabriek en die pragtige strande. Groot vermaak was die Sishen-Saldanha trein wat reg agter die huis verbyry - train spotting terwyl jy braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sam
Whitehouse
Hello Nini Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly dat jy die mooi kon sien in die plek en dit was 'n groot plesier om julle by die strandhuis te hê. Julle is altyd baie welkom! Baie groete Sam

Kevin C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Stressed, relieved and peaceful. The serenity was overwhelming, warm and quiet. Pity we faced the cold front, but we enjoyed the walks, sunset and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sam Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

10 Stompneus Street, Elands Bay, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e7f2a23358817603cd24cbd05b632b979ca350aad60d9a246a691a20811efe5e0957f966fd177daffb4379d1e6dcb8fc25e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 10 Stompneus Street Elands Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.318639405986 18.326179636075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang