Whittals Chalets
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met dubbel- of enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en 'n yskassie toegerus. Die sitarea het 'n TV met stroomdienste en WiFi. Die eenheid het ook 'n stoep en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
Klein troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Etes kan vooraf gereël word. Gaste kan in die eetkamer en lapa kom eet, of in die privaatheid van hul eie chalet.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke selfsorg-chalet beskik oor 'n leef- en eetarea, 'n kombuis, 'n badkamer en 2 slaapkamers. Dit bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 dubbelbeddens en 1 enkelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuise is met yskaste, mikrogolwe, tweeplaatstowe, ketels, broodroosters, braaipanne, eetgerei, breekware, kooktoebehore en komplimentêre tee en koffie toegerus. Die leef- en eetareas sluit TV's met 'n Android TV Box in. Die meeste chalets het ook onderdakparkeerplek. Elke chalet het 'n privaat stoep en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Klein troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Etes kan vooraf gereël word. Gaste kan in die eetkamer en lapa kom eet, of in die privaatheid van hul eie chalet.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Dan Pienaar Road, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 45 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang