Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whittals Chalets

Chalets
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet het 'n leef- en eetarea, 'n kombuis, badkamer en 2 slaapkamers, en is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is slaapplek vir 5 gaste per chalet in 2 dubbelbeddens en 1 enkelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke chalet het sy eie patio en braaigeriewe. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, tweeplaatstofie, ketel, broodrooster, braaipan, eetgerei en breekgoed. Die leef- en eetarea is ingerig met 'n TV met 51 DStv-kanale. Die meeste chalets bied onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Klein troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Etes kan vooraf gereël word. Gaste kan in die eetkamer en lapa kom eet, of in die privaatheid van hul eie chalet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dan Pienaar-weg 6, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAoIkb7mJOLHJZ3LkoKQobMoUpEAxuaqjGEYDsxdPz4OwUU1CsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 93 5 1 4 6 Dan Pienaar Road Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.716945329223 26.71223117791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem