+78
Selfsorg in Bo-Karoo

Wiida Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Debbie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Blissful quiet retreat. Good for the soul. Blissfully peaceful haven. Very attentive hosts to help with anything you need. Well equipped kitchen and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

N pragtige oornag verblyf stop, vriendelike mense en stilte vir die siel, dit is. Baie lekker oor gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Baie netjiese blyplek langs die N12. Heerlike blyplek met veilige parkering, braaiplek en WiFi. Alles was skoon, stylvol en netjies, honde en gasvrou vriendelik en behulpsaam. Die ligging is naby die N12 en 'n ideale halfwegstop tussen Gauteng en die Weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aw M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige plaasatmosfeer. Heerlike uitspanplek op 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker rustig en plaaslewe. Baie mooi plek en sielrustend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Baie lekker. Baie lekker, skoon, veilig en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madia V
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2026

Ons het lekker geslaap! Dit was 'n aangename oorstop na die lang pad van Gauteng. Oulike verblyf. Henco was vinnig om te help met enige vrae.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sanet B
1 nag
5.0
Des 2025

Altyd lekker by Wiida Gasteplaas. Ons 4de kuiertjie by Wiida Gasteplaas en weereens het ons so heerlik oornag. Die lugversorging was 'n pluspunt. Ons kon heerlik ontspan en kuier as 'n gesin voor ons nuwe bestemming die volgende oggend. Charmaine het ons op die hande gedra en ons kon al die nuus weer opvang. Die hoogtepunt natuurlik was die Rovos Rail wat ons kon sien verbyry. Weereens duisend dankies vir jul gasvryheid en plekkie met pure plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicki C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gesellig en ontspannend. Die grondpad na die plaas toe is glad nie sleg of lank nie. Die gashere is baie vriendelik en die plek is besonders mooi. Ons gaan beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netjies en rustig. Die kamer is netjies en ruim. Die plaas is baie mooi en dit is maklik om daar uit te kom. Ons het ons aand daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 187

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Wiida Farm, Off the N12, 22 km from Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8bda105938eec8b42421c83612e1fb6b3578f1126928e3c80f4ddc07d8ab6a8ea5d7a403e323e9b52e22a24eae3081d4f3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 187 5 1 5 Wiida Farm Off the N12 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.556229006402 24.242867345926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang