+78
Selfsorg in Bo-Karoo

Wiida Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Wiida Farm, Off the N12, 22 km from Hopetown, 8750, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Wiida Gasteplaas bied gerieflike verblyf aan 18 gaste en is net 5 km vanaf die N12 en 25 km vanaf Hopetown. Dit is die ideale plek om oor te slaap op pad vanaf Pretoria of Johannesburg na Kaapstad.

Dié moderne plaashuis beskik oor 3 kamers wat 'n badkamer met 2 storte deel. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, elektriese braaipan, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitkamer het ‘n TV.

Die plaashuis lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en plaas waar kinders kan speel. Daar is ook braaigeriewe. Braaipakke en hout is op versoek beskikbaar.

Die plaas bied voetslaan- en bergfietsroetes, asook 'n plaasdam waarin gaste in die somer kan afkoel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pierre F
Saam met vriende
5.0
N pragtige oornag verblyf stop, vriendelike mense en stilte vir die siel, dit is. Baie lekker oor gebly.
Mrt 2026
Henriette K
Saam met vriende
5.0
Baie netjiese blyplek langs die N12. Heerlike blyplek met veilige parkering, braaiplek en WiFi. Alles was skoon, stylvol en netjies, honde en gasvrou ...
Sien meer
Mrt 2026
Aw M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plaasatmosfeer. Heerlike uitspanplek op 'n lang reis.
Mrt 2026
Shaun C
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker rustig en plaaslewe. Baie mooi plek en sielrustend.
Jan 2026
Sanet B
5.0
Altyd lekker by Wiida Gasteplaas. Ons 4de kuiertjie by Wiida Gasteplaas en weereens het ons so heerlik oornag. Die lugversorging was 'n pluspunt. Ons ...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wiida Farm, Off the N12, 22 km from Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Wiida Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Wiida Farm, Off the N12, 22 km from Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8bda105938eec8b42421c83612e1fb6b3578f1126928e3c80f4ddc07d8ab6a8ea5d7a403e323e9b52e22a24eae3081d4f3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 186 5 1 5 Wiida Farm Off the N12 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.556229006402 24.242867345926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang