Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34
Selfsorg in Bloubergstrand

Wilcre's Blouberg Home

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Abington Avenue, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Wilcre's Blouberg Home is 'n pragtige, volledig toegeruste, selfsorg-gesinshuis in die stil woonbuurt van Parklands North, Blouberg. Die huis is geskik vir vakansiegangers en sakereisigers. Die huis is ook geskik vir gaste wat met hul troeteldiere reis aangesien dit goed omhein is en daar genoeg plek is vir troeteldiere om in die tuin rond te hardloop.

Verblyf word aan 6 gaste gebied en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die tweede badkamer is 'n bad, stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die moderne kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat en oond, en aparte waskamer. Die eetarea het sitplek vir 6 by die etenstafel. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n Slim HD TV wat Netflix, ShowMax en DStv het. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Buite is 'n lieflike stoep en tuin. Veilige dubbelmotorhuis-parkeerplek is vir 2 motors beskikbaar. Geen straatparkeerplek word toegelaat nie, aangesien daar genoeg parkeerplek binne is. Die huis is nie geskik vir groepe van meer as 6 mense nie. Ongelukkig word geen partytjies of geleenthede vir meer as 6 gaste word toegelaat nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Credia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 12 Abington Avenue, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilcre's Blouberg Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

12 Abington Avenue, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2594189ddf1bfc67ef21217b4ed87681531200ce931cc4922fc7692b4a2fa6b2cb2533bf506ef8bead17c2a32a59ff08dc0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 12 Abington Avenue Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.7994398 18.4983631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang