+18
Selfsorg in Boland

Wild Clover Cottages

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Teodor J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Nature. Tranquility is what we need and it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Great. We enjoyed our time at Wild Clover. The location is perfect, it's convenient and quiet, with the bonus of wild animals on the doorstep. The houses are very comfortable and well equipped. The host was very helpful and informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Awesome! Dit was heerlik en die diere 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michiel G
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2026

Lekker om die kinders die wilde dier te wys en rustig in die natuur te slaap. Was perfek vir laerskoolkinders op die bunkerbed en die wilde diere uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Okt 2025

Goeie ligging maar benodig baie aandag. Alhoewel die ligging goed is vir die besoek van wynplase, benodig die plek heelwat onderhoud sowel as skuifdeure wat kan sluit en nie met stompe toegehou word nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Wanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige atmosfeer, braai op jou stoep, ons sal Wild Clover Cottages aanbeveel! Wat 'n juweel! mooiste uitsig! Dit was of ons iewers ver van die beskawing gebly het. mooiste uitsig op Tafelberg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie M
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Nov 2024

Nie vir my persoonlike vakansie nie. Te veel reëls, nie dat ons nie onder reëls kan staan nie. Ons het al by baie plekke gebly. Toiletpapier word nie daagliks vervang nie. Moes op 'n stadium ons eie gebruik. Braai nie op standaard nie. Sal nie vir my persoonlike vakansie gebruik nie. Slegs funskies, soos troues, want dis gerieflik naby die venue.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Relaxing atmosphere! Wild Clover Cottages are perfect for a peaceful getaway and are within close proximity to top-class vineyards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Rustig en ontspannend. Ons het heerlik gebly, lekker op die stoep gesit en die diere dopgehou, vleisie gebraai. Pragtige sonsondergang. Wees net bewus daarvan dat die eenhede aanmekaar vas is, dit mag dalk voel of jou bure vir jou luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2023

Peaceful The rustic atmosphere on a farm. Quiet. Lovely cottage bordering on a Nature reserve. Good W-iFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Wild Clover Cottages
Thank you Natasha ,its wonderful have you here at our cottages hope to see you again in future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R304 Koelenhof Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3MDE1ZjI0LTRkZWMtNGZhMC1hNDMxLTUyMGFjZWIzYzFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 R304 Koelenhof Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.847902 18.800418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang