+8
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Wild Olive Self-Catering Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sandra S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie vriendelike hosts en keurig ingerigte plekkie. Ons het heerlik gebly. Wild Olive Self-Catering Cottage is in 'n boomryke, stil en veilige doodloopstraat. Clive en Karen is lekker mense en die plekkie is mooi ingerig. Ekstra moeite is gedoen - filterkoffie, plunger, beskuit, jogurt en wyn is onder andere voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Stil, veilig met alles wat benodig word. Alles was perfek, vir een nag en kan ook aanbeveel vir meer as een nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mooi netjiese skoon plekkie in 'n stil omgewing en kon lekker omgewing. Heerlike 'cozy' skoon plekkie in 'n cul-de-sac. Ons was vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. Spesiale moeite was gedoen en ons het niks kortgekom nie. Was baie tevrede met die kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michal D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Salig en rustig. Baie lekker gebly! Lekker rustig en salig. Lekker toegeruste blyplek en baie vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clive
Wild Olive Self-Catering Cottage
Baie dankie, Michal. Ons hoop om jou weer te sien.

Kelvan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Absolutely lovely, our hosts were super friendly and gave exceptional service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clive
Wild Olive Self-Catering Cottage
Hi Kelvan, Thank you. It was really a pleasure to host you and your family. Thank you for the great condition you left the cottage in. We look forward to seeing you in the future again!

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lekker gebraai, gekuier en geslaap. Vir seker lekker gebly. Dis netjies, en net genoeg. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Vir geld, lekker wegkomkans. Lieflike eienaars, baie goed ingerig. Heerlike stilte! Groot verskeidenheid aktiwiteite in die omtrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clive
Wild Olive Self-Catering Cottage
Hello Steve Ons is bly dat julle ‘n goeie tyd in Riebeek Kasteel gehad het! Dit was ‘n plesier om julle in die cottage te hê en sien uit om julle weer eendag hier by ons te sien. Groete Clive & Karen

Ft D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlik gekuier. Wonderful stay. The place is absolutely beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en skoon. Dit is 'n rustige omgewing met die vriendlikste mense. Waardeur die skoon en baie netjiese huisie. Vir seker gaan ons terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Quiet and comfortable. Perfect for a single or couple to stay. Great little cottage. Well equipped and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

4 Wilde Olyf Street, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa520ca72622099c446df87e9554e0dd120b07b00d55eccdf393ccc72a994a5639696b720a62d21bf6ef56910e50f07db62cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 43 5 1 5 4 Wilde Olyf Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.38450077024 18.903693303041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang