6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Constantia Drive and Waterside Road, 11 Constantia Kloof Village, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wild Sage Cottage is 'n kontemporêre selfsorg-dupleks op die veilige Constantiakloof Village-landgoed in Wildernis. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat die Tuinroete wil verken.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n aparte stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Die leefarea het 'n stapeldeur wat lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek in 'n motothuis, sowel as parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en die verblyf is naby supermarkte, restaurante, die strand en strandmeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Corner of Constantia Drive and Waterside Road, 11 Constantia Kloof Village, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Sage Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Constantia Drive and Waterside Road, 11 Constantia Kloof Village, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang