8 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1107 Wildgoose Street, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Wildgoose Self-catering Lodge is in Marloth Park, 'n wildreservaat en vakansiedorp op 3000 hektaar, langs die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga geleë. Marloth Park is 'n gewilde halfwegstop vir diegene op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek, en bied die geleentheid om 4 van die Groot 5 te gewaar.
Die lodge het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die eerst 2 slaapkamers het dubbelbeddens, en die derde kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.
Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eenheid het lugversorging.
Geriewe by die lodge 'n plonspoel, onderdakparkeerplek en braaigeriewe in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Myrese Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 54
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1107 Wildgoose Street, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Wildgoose Self-catering Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1107 Wildgoose Street, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang