Wildgoose Self-catering Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 50 % af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Jan 2019 tot 29 Nov 2019.

Beskrywing

Wildgoose Self-catering Lodge is in Marloth Park, 'n wildreservaat en vakansiedorp op 3000 hektaar, langs die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga geleë. Marloth Park is 'n gewilde halfwegstop vir diegene op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek, en bied die geleentheid om 4 van die Groot 5 te gewaar.

Die lodge het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die eerst 2 slaapkamers het dubbelbeddens, en die derde kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eenheid het lugversorging.

Geriewe by die lodge 'n plonspoel, onderdakparkeerplek en braaigeriewe in.

Slaapplek

'n Bespreking by Wildgoose Self-catering Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wildgoose Self-catering Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 800 R3 400 per nag (plek vir 8)

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Jan 2019 tot 29 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za