LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+7
Selfsorg in Linden

Wildlife Photographer Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Erina N
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Beautiful, quiet, safe. Beautiful sanctuary in the middle of a busy city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Veilig, netjies en sentraal. Hierdie gastehuis is baie sentraal geleë. Ons het in die afgelope twee weke twee keer daar gebly en dit het uitstekend voldoen aan ons vereistes. Dit is naby aan die restaurante en koffiewinkels van Linden asook baie naby aan Cresta inkopiesentrum. Dit is baie veilig en het gerieflike, veilige parkering vir een motor. Die feit dat die kombuisie op die stoep is, en nie in die eenheid self nie, was aanvanklik vreemd, maar ons het dit gou gewoond geraak. Die eenheid is skoon, netjies en die beddens en linne is van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Die Bende Pty Ltd J
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Netjiese, pragtige veilige plek. Baie netjiese, mooi plek. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Great place and location. Very comfortable, secure and clean. Exactly as the listing states. I would highly recommend staying here. Within walking distance from Linden's coffee shops and high street. Ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel O
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
2.0
Sep 2026

Plek nie soos geadverteer nie. Die beskrywing op die webtuiste is verkeerd. Geen oopplan-kombuis, eetkamer of leefvertrek nie. Die kombuis is nou ’n buitekamer, apart van waar jy slaap. Ons het die plek moeilik gevind; die adres is 50, nie 50A soos geadverteer nie. Geen privaat ingang soos geadverteer nie. Die vloerlyste is vuil en die vorige gaste se hare lê in die stort. Dit is ook te donker binne. Ons moes ander verblyf reël. Die gasvrou het ons darem dadelik terugbetaal.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Cynthia H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Beautiful, tranquil space. Very peaceful area. Perfect place to stay if travelling with kids. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alf D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Comfortable, clean, and relaxing stay with friendly hosts. Our stay was very good overall. The accommodation was clean, comfortable, and well-equipped, with everything we needed for a relaxing visit. The hosts were friendly and helpful, and the atmosphere was peaceful. We would definitely recommend it and would be happy to stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Safe, secure and value for money. Very good value for money. Impressive decor and reading material. Very safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

It was really nice to stay over. I will do it again. The place is in a quiet and safe area. Dana, the host, is really friendly. I will recommend Wildlife Photographer Cottage to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

50A 6th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVKGZlBZnhXXBcuxssfEOQTCaJwQVKJuQgJoISTZe2zw6tgwuvZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 50A 6th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.137573058731 27.992413205032