LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wildlife Photographer Cottage | LekkeSlaap
+20

Wildlife Photographer Cottage

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Wildlife Photographer Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Neil U - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ontvangs met hoë gehalte versorging.

Kommunikasie vanaf oord baie sorgvuldig. Netheid en skoonheid verfrissend en aangenaam.

Patricia S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia S

Beautiful, save and comfortable accommodation!

It was very save environment. friendly staff. Everything needed was there. Owner was friendly she actually contacted me weeks before the time to let me know where to pick up key. I would definitely stay there again and recommend it.

Lizelle F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle F
Gesin met klein kinders

Netjiese plek met kreatiewe dekor wat jou verblyf 'n genot maak.

Ons het dit vreeslik geniet om by Wildlife photographer Cottage te bly. Ek kan dit enige tyd aanbeveel. Ons sal beslis weer teruggaan om daar te bly! Dis 'n ruim plek, netjies en kreatief ingerig. Die eienaar sien om na selfs die klein dingetjies soos heerlike koffie wat beskikbaar is met aankoms.

Yvette R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette R
Gesin met tieners

Skoon, netjiese en veilige plek om te bly!

Die plek is super skoon, veilig en groter as wat mens kan sien op die foto's. Die tweede kamer is 'n bietjie klein maar ideaal vir net slaap. Alles wat jy nodig het is daar en die eenheid is baie privaat met sy eie klein tuintjie. Sal beslis weer daar oorbly!

Sara V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sara V

This is a secure, beautiful house which slept a family of four comfortably. Ideal for an overnight stay in Johannesburg. Will use again.

Our grown up family of four thoroughly enjoyed happening by chance on this beautiful, secure, gated home in the heart of Jo'burg. We needed an easy access place which was safe to leave our children, while we attended a function in the area, and this place fitted the bill perfectly. Beds were comfortable, towels were provided in bathroom, lovely open living area in lounge. Space to park two cars, if necessary. The free WiFi was a bonus. Will definitely book again, thank you.

Ansie L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie L
Besigheidsreis

Convenient and comfortable.

Tastefully decorated. Main bedroom is spacious. Second bedroom is rather small. Ideal for a family with small children or a couple. A washing machine would be convenient. Great hostess.

Ursula C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula C
Gesin met tieners

Plek is awesome!

Wat 'n aangename ondervinding was dit nie gewees nie! Ongelooflike gasvryheid! Sal die plek enige tyd aanbeveel en as ek weer Johanneburg toe kom, bly ek weer daar!

Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 50A, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVKGZlBZnhXXBcuxssfEOQTCaJwQVKJuQgJoISTZe2zw6tgwuvZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 50A 6th Street Linden 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.137671783546 27.992566090946
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!