+53
Selfsorg in Hennopspark

Wilger Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Heiko V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Practical, everything taken care of, coming back next time. Friendly and timely communication, strategic and safe location. All you need is there, including a private braai place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wilma is puik, sy verwelkom vriendelik en is ongelooflik behulpsaam. Pragtig, ruim en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Wilger Gastehuis
Nerine Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Wilma

Jackie D
1 nag
5.0
Des 2025

Baie vriendelike en behulpsaam. Ja, ek het alles mooi en netjies gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Wilger Gastehuis
Jackie Baie dankie vir die mooi woorde. Waardeer opreg. Groete Wilma

Friedrich K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Alles was goed. Heerlik gebly. Alles was reg en Wilma was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
Wilger Gastehuis
Friedrich, baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Ons waardeer. Groete Wilma

Anonieme gas
1 nag
4.4
Nov 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anitia F
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2025

Lovely for overnight stays. These are lovely units with spacious parking. However, the lounge and kitchen areas are small, and the outside light stays on all night, lighting up the bedroom and making it difficult to sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Mandie J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie gemaklik, naby aan alles en my gunsteling oorslaapplek. Heerlik, alles wat 'n mens nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gemaklik en gerieflik. Heerlik gebly en sal weer daar 'n bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Wilger Gastehuis
Mandie Baie dankie vir die mooi woorde. Jy is meer as welkom. Groete Wilma

Sune D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Ek was daar vir 'n skake reis gewees, was baie vriendelik verwelkom. Baie lekker gebly, baie dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Wilger Gastehuis
Dankie Corné

Rika K
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Vriendelik ontvang en baie netjiese en skoon verblyf. Baie netjies en skoon. Verblyf is baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Wilger Gastehuis
Dankie Rika - ons sien jou gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

104 Witstinkhout Road, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa3322ddd277631b74b90c09985afad22a9bc849d33f9df878681b207d583fab1e0cac60575305020b3dbfb0a67efc20539e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 104 Witstinkhout Road Hennopspark 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.848384 28.172975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang