- 15 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 104 Witstinkhout Road, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Wilger Gastehuis is geleë in die voorstad Hennopspark in Centurion, 'n gebied tussen Pretoria en Midrand. Die gastehuis kan tot 17 gaste akkommodeer en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Verblyf bestaan uit 7 volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorg-eenhede. Geriewe in die kamer sluit gemaklike beddens, 'n badkamer en kookgeriewe in. Al die eenhede het lugversorging met voorafbetaalde elektrisiteit.
Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, braai-areas, DStv, 'n swembad en onderdakparkering op die perseel in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika, Gold Reef City, Centurion Mall, Copperleaf Gholf- en Landgoed, en Leeu- en Safaripark.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 104 Witstinkhout Road, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Wilger Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
104 Witstinkhout Road, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
Sien kaart- 15 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang