- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Bradley Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wilmot Cottages bied selfsorgverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied 'n rustige tuin-opset in Somerstrand.
Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede met hul eie ingange, kombuisies en TV's met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Ontbyt word op versoek teen ekstra koste bedien. Wilmot Cottages bied parkeerplek op die perseel en Weber-braaigeriewe kan op versoek voorsien word.
Kom geniet Gqeberha (Port Elizabeth) se luilekker atmosfeer waar dolfyne net 'n entjie daarvandaan in die branders baljaar. Wilmot Cottages is baie na aan die Universiteit, en net 'n kort entjie vanaf die lughawe, die promenade, winkels en middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 13 Bradley Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Wilmot Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Bradley Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang