Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n stoof, yskas, mikrogolf, potte, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met 4 stoele, en die sitarea het 'n plafonwaaier, 2 enkelbeddens en 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt word op versoek teen ekstra koste bedien, maar is nie 16 Desember tot 10 Januarie beskikbaar nie.
Rook word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ruim en sonnig en het 'n aparte ingang na die swembad. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n plafonwaaier. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskassie, tweeplaatstofie met oondjie, potte, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met 2 stoele, en die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt word op versoek teen ekstra koste bedien, maar is nie 16 Desember tot 10 Januarie beskikbaar nie.
Rook word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Bradley Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang