+7

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 David Fourie Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Wilron is 'n knus selfsorgwoonstel in Noordhoek, Bloemfontein. Dit bied gerieflike verblyf aan 2 gaste.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is nog 'n enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike stoel en 'n etenstafel.

Ander geriewe sluit DStv, WiFi, 'n sitarea, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel in. 'n Gasverwarmer en elektriese kombers is ook beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dianne O
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasheer en gasvrou. Privaat met eie buite tafel en stoele. Ten volle toegeruste, skoon, gemaklike plekkie.
Apr 2026
Cecil O
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld met alles wat jy sou benodig. Altyd 'n plesier om hier te woon as ons in Bloem is.
Apr 2026
Juanita B
Gesin met klein kinders
5.0
Peace of mind. Ons het vreeslik lekker gebly, rustige area en eienaars is baie vriendelik en gasvry.
Apr 2026
Nicolene P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Dankie, alles was skoon, netjies en veilig. Het oornag vir 'n troue in Bloem. Sal graag aanbeveel vir enige iemand!
Mrt 2026
Abigail H
Saam met lewensmaat
5.0
The love I received there and everything was just perfect. I felt like I was home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 25 David Fourie Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Wilron het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek

25 David Fourie Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05b1f0e77eb4a97c97ff6f0942c771233b929c930593e74121761f1e05b19c7792b4188fac773c2d5c4a808a38fee3d72b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 3) 151 5 1 5 25 David Fourie Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.0901328 26.2475932

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang