Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek Akkommodasie - Bloemfontein

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Naval Hill, Noordhoek

Naval View Cottage is 'n enkel, selfsorgwoonstel wat grens aan die noordelike helling van die berugte Franklin Wildreservaat in Naval Hill, Bloemfontein. Die kothuis bied gerieflike verblyf in die rustige woonbuurt...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR420
R336
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Noordhoek

A and R Guesthouse is in Bloemfontein geleë - 'n stad met 'n hele rits historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Die instansie is ideaal geleë naby die N1 e...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Noordhoek

Wamelia Guesthouse bied gerieflike verblyf in ’n stil straat in die woonbuurt Noordhoek in Bloemfontein. Die gastehuis is 9 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe en naby verskeie geriewe in die area. Gerie...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Noordhoek

Vanaf
R990
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Waverley, Bloemfontein

@19 Waverley weg is in die modieuse buurt Waverly in Bloemfontein geleë. Die gesinswoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waverley, Bayswater

A Bed & Roses Guest Rooms is in die boomryke noordelike voorstad, Waverley, in Bloemfontein geleë. Dit is aan die voet van die historiese Naval Hill en bied maklike toegang tot die N1-snelweg en Braam Fisher Intern...

50% af Langtermyn-verblyf!
VanafR499
R250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waverley, Bayswater

Three Olive Trees bied semi-selfsorg- en B&B-verblyf in Waverley, een van Bloemfontein se mees gesogte buurte. Die eiendom is privaat en veilig. Verblyf word in unieke woonstelletjies met hul eie ingange, badkamer...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waverley, Bayswater

Bio Self-catering Units 30 bied bekostigbare oornagverblyf in Bloemfontein. Dié stad het 'n magdom historiese, kulturele en natuurlike trekpleisters wat dit ideaal vir 'n vakansie maak. Daar is 2 eenhede met slaap...

10% af Laaste Kans!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Naval Hill, Bloemfontein

Franklin View is 'n luukse gastehuis hoog teen die noordelike hange van Naval Hill, met 'n wonderlike uitsig oor die voorstad Waverley. Bedags het dit 'n pragtige uitsig oor bome met skakerings van pers, oranje en g...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waverley, Bayswater

Bio Self-catering Units 98 bied sakpas-oornagverblyf in Bloemfontein. Dié stad het 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike trekpleisters wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Verblyf word in 'n keuse...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Bayswater

Primavera Guesthouse is in 'n bekoorlike tuin met volop voëllewe in die stil en rustige woonbuurt, Waverley, geleë met maklike toegang tot die N1-hoofweg. Pieter en Lettie sien uit daarna om jou te verwelkom in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]