3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 David Fourie Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Wilron is 'n knus selfsorgwoonstel in Noordhoek, Bloemfontein. Dit bied gerieflike verblyf aan 2 gaste.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is nog 'n enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike stoel en 'n etenstafel.
Ander geriewe sluit DStv, WiFi, 'n sitarea, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel in. 'n Gasverwarmer en elektriese kombers is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 128
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 25 David Fourie Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Wilron het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 David Fourie Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang