+7

Wilron

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 David Fourie Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Wilron is 'n knus selfsorgwoonstel in Noordhoek, Bloemfontein. Dit bied gerieflike verblyf aan 2 gaste.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is nog 'n enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike stoel en 'n etenstafel.

Ander geriewe sluit DStv, WiFi, 'n sitarea, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel in. 'n Gasverwarmer en elektriese kombers is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elzabe G
5.0
Home away from home. Sal definitief weer daar oorslaap.
Nov 2025
Harry S
Saam met lewensmaat
5.0
Net reg. Lekker gerus na 'n lang rit, vriendelike vinnige diens, ons het lekker gerus en alles was soos ons verwag het. Baie dankie.
Nov 2025
Dawn B
5.0
Baie goeie ontvangs gehad. Kan enige persoon aanbeveel om daar oor te slaap. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Sal definitief weer daar oorslaap.
Okt 2025
Susan M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, aangename verblyf. Baie oulike plekkie, ons was baie beïndruk en sal die plekkie met vrymoedigheid aanbeveel. Ons was 3 volwassenes. Eienaars...
Sien meer
Okt 2025
Yolandi S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, super clean and safe. Everything you need for a well-deserved rest. A very nice couple that went out of their way; we will de...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 25 David Fourie Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Wilron het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 David Fourie Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05b1f0e77eb4a97c97ff6f0942c771233b929c930593e74121761f1e05b19c7792b4188fac773c2d5c4a808a38fee3d72b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 3) 128 5 1 5 25 David Fourie Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.0901328 26.2475932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang