Pick your preferred language

English

Afrikaans

+38
Gastehuis in Knysna

Wilson Street Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24a Wilson Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Wilson Street Lodge is in die bekende vakansiebestemming, Knysna. Die pragtige dorp beskik oor groen bergagtige landskappe in teenstelling met die glinsterende waters van die see, riviere en strandmere.

Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 elk. Al die eenhede beskik oor 'n privaat braai-area, goed toegeruste kombuis, 'n TV met DStv en 'n badkamer. Gaste het hul eie toegang en veilige parkeerplek agter 'n heining.

Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad, ontspan in die pragtige tuine of braai.

Knysna het 'n warm klimaat wat die hele jaar deur dit die ideale plek maak vir boot- en watersportliefhebbers wat die riviere, strandmere en die see kan geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 24a Wilson Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilson Street Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

24a Wilson Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06b3dfe39bf7c7c69d6764269e733fd88a9ce9559e1783cf07236009b570438e6980f1a3394585f545df4d010f7332a4fd67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 24a Wilson Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.062153344542 23.077442902777
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang