Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.
Prys sluit in
- Kamer 1
-
Eenheid het als indie kombuis wat nodig sal wees. Ons gee handdoeke
Die tv is oop met al die kanale
Lekker braai area wat gebruik mag word - Kamer 2
- Kombuis het als wat nodig is ons gee Handdoeke en die Tv is oop met al die kanale
- Kamer 3
- Kombuis het als wat nodig is handdoeke word gegee en tv is oop met al die kanale. Die eenheid het ook sy eie stoepie
- Kamer 4
- Selfsorg eenheid het kombuis wat als in en yskas en vrieskas. Handoeke word voorsien en daar is n stoep wat uitkyk op die tuin. Daar is ook n lekker braai area
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24a Wilson Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang