- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Canterbury Bell, Veld En Vlei, Richards bay, 3900, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Be Our Guest bied bekoorlike eenhede in VeldEnVlei, Richardsbaai, en bied gaste ruim en gemaklike Selfsorgverblyf. Die eenhede is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Be Our Guest 1 bied gemaklike slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer/vertrek. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met n tafel en 4 stoele, 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die eenheid het 2 gemaklike sitplekke en 'n slim-TV.
Be Our Guest 2 het n slaapkamer en kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer. Hier is die muur ook deur die eienaar geverf in n Tema wat pas by die vertrek. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 2 gemaklike stoele, en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Hierdie eenheid is geskik vir oornagverblyf waar gaste nie van plan is om maaltye voor te berei nie.
Be Our Guest 3 bestaan uit 1 slaapkamer en kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer. Die slaapkamer het ook 'n muur wat deur die eienaar geverf is en 'n sterre nag hemel uitbeeld en is gemeubileer met 2 gemaklike stoele en het 'n koningingrootte bed.
Dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Die kombuisie het 'n wasbak en is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware.
Be Our Guest 4 is 'n kamer met 4 enkelbeddens, wat ook in koninggrootte beddens omskep kan word, of Soos die gaste dit verkies.
Die kamer is toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond, broodrooster, ligbraaier en yskas. Daar is 2 enkelbeddens in elke kamer/Vertrek.
Die badkamer is in die middle van die twee kamers.
Gratis WiFi, 100 meg lyn en YouTube beskikbaar in Al die kamers. Daar is Onderdak parkering beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Gaste het toegang tot die swembad.
Sommige van die eenhede het ook patio's met buite sitplek. Daar is braaigeriewe by die swembad.
Daar is verskeie restaurante in die omgewing, asook mense wat gekookte etes aflewer Vir die wat dit verkies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Canterbury Bell, Veld En Vlei, Richards bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Be Our Guest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Canterbury Bell, Veld En Vlei, Richards bay, 3900, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang