+59
Selfsorg in Tuinroete

Windhoek Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Francois K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Beautiful hiking in nature but an unpleasant stay due to a bad odour and flies. Beautiful nature ideal for hiking and camping. The self-catering units are surrounded by cattle camps with an unpleasant odour and lots of flies. Camping spots are away from farm surroundings and are the best places to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Asemrowende natuurskoon, weg van die samelewing, lieflike gasvryheid en plaaslewe. Windhoek Gasteplaas is lieflik geleë aan die voet van Sleeping Beauty op 'n plaas met die aller groenste wievelde. Kinders het die visvangdam reg voor ons blyplekkie so geniet, lieflike staproetes na 'n waterval en ook af in 'n kloof deur inheemse veld. Kanoe roei op nog 'n groter dam teenaan een van die 2 kampeerterreine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Beautiful farm with the most hospitable hosts. The hosts were absolutely amazing. They were so accommodating, hospitable and went out of their way to make us comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanro S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Prentjie mooi. Baie lekker as jy 'n natuur mens is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa E
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Manna vir die siel. Windhoek gasteplaas was manna vir die siel. Afgesonder met die mooiste natuurskoon. Netjiese verblyf met alles wat jy benodig. Gasvrye gasheer en gasvrou. Wat meer kan 'n mens vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenelda S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ons het lanklaas so lekker in die natuur gebly. Dankie vir alles! Lanklaas so lekker in die natuur gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik gemaklik. Ons het heerlik gekuier. Was rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nontuthuko N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Wonderful and beautiful stay. Our stay was very wonderful. Heidi and Pierre are really wonderful hosts who went out of their way to make sure that we enjoyed our stay. Would definitely recommend Windhoek Guest Farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Net wat die siel nodig het weg van die stad. Ons het vreeslik lekker gebly, baie rustig, beeldskone uitsig oor die woud en berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Idiaal vir kort, oornagverblyf. Dit is skoon en goed vir oornagverblyf. Pragtige pad daar na toe so 20 km uit Riversdal. Baie basiese verblyf, maar skoon en goeie waarde vir geld.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Windhoek Farm, Riversdale, 6680, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 163 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7901096beeecd1285e7391018c368cdc313384044f14e4f2709ffb2ca0e468a341e37e1b1b8c302a4fd74c708d17c0ee0c94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Windhoek Farm Riversdale 6680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9909354 21.1934465
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang