Tuinroete Akkommodasie by Windhoek Farm | LekkeSlaap
+30

Windhoek Farm

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windhoek Plaas, Riversdal, 6680, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Windhoek Farm is aan die voet van die Langeberg en 23 km van Riversdal af wat tussen Swellendam en Mosselbaai op die N2-Tuinroete is en 40 km vanaf Stilbaai. Die laaste 20 km is grondpad tot by die plaas.

Verblyf word in 3 vrystaande selfsorgeenhede en 'n rugsakreisigerskamer gebied. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek. Eenhede het 'n uitsig op die Sleeping Beauty-bergtop.

Doendinge op die plaas sluit visvang, voëlkyk, staproetes en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Windhoek Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Windhoek Plaas, Riversdal, 6680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windhoek Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windhoek Plaas, Riversdal, 6680, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbKcdLsf4yzIpnfRw7B490TrATZ7GmjhRoKNJWK1JumnpOYeX8h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Windhoek Farm Riversdale 6680 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9909354 21.1934465
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za