Beskrywing
Die kamers is sakpas-eenhede langs die skuur, maar dit het privaat ingange en 'n badkamer. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, konveksie-oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n klein stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die eienaar navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Stone House en Bush Camp kan slegs met 4x4-voertuie bereik word.
Behandel asb. die omgewing met respek en hou die spasie skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Indien die kano's gebruik word, moenie dit in die dam los nie.
Moenie rommel strooi nie.
Vuurmaakhout word op die perseel voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Skuur het slaapplek vir 28 gaste en is ideaal vir groepbesprekings met 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 2 stapelbeddens het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed en 4 stapelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers met storte, wasbakke en toilette. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n lieflike sitkamer met gemaklike rusbanke. Dit beskik ook oor 'n vermaaklikheidsarea met 'n pooltafel en 'n braai waar gaste saam maaltye kan kook.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
2 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
4 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die eienaar navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Stone House en Bush Camp kan slegs met 4x4-voertuie bereik word.
Behandel asb. die omgewing met respek en hou die spasie skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Indien die kano's gebruik word, moenie dit in die dam los nie.
Moenie rommel strooi nie.
Vuurmaakhout word op die perseel voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Hut bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n grasperk met 'n uitsig oor die dam en toegang tot buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die eienaar navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Stone House en Bush Camp kan slegs met 4x4-voertuie bereik word.
Behandel asb. die omgewing met respek en hou die spasie skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Indien die kano's gebruik word, moenie dit in die dam los nie.
Moenie rommel strooi nie.
Vuurmaakhout word op die perseel voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis skuil tussen groot bome, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof en basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n lieflike eetarea met 'n ingeboude braai. Die eenheid lei na die natuur en het buitebraaigeriewe en sitplek. Let asb. dat die selfoonopvangs hier baie swak is, en dat daar geen elektrisiteit behalwe sonkragligte is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die eienaar navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Stone House en Bush Camp kan slegs met 4x4-voertuie bereik word.
Behandel asb. die omgewing met respek en hou die spasie skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Indien die kano's gebruik word, moenie dit in die dam los nie.
Moenie rommel strooi nie.
Vuurmaakhout word op die perseel voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Anni se Plekkie is perfek geleë langs die visdam en bied asemrowende uitsigte oor die berge en die omliggende platteland – 'n ideale omgewing vir 'n rustige en skilderagtige wegbreek. Die kothuis beskik oor drie slaapkamers: twee met dubbelbeddens en een met twee enkelbeddens. Een van die dubbelslaapkamers het sy eie en suite-badkamer, terwyl 'n tweede, ruim badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n gemaklike sitkamer en 'n binnebraai in, wat 'n verwelkomende ruimte skep vir ontspanning en vermaak. Buite spog die patio met 'n groot buitebraai-area – perfek om maaltye te geniet terwyl jy die pragtige natuurlike omgewing inneem.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die eienaar navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Stone House en Bush Camp kan slegs met 4x4-voertuie bereik word.
Behandel asb. die omgewing met respek en hou die spasie skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Indien die kano's gebruik word, moenie dit in die dam los nie.
Moenie rommel strooi nie.
Vuurmaakhout word op die perseel voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Windhoek Farm, Riversdale, 6680, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 163 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang