Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Victoria-Wes

Windsor Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Myra V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker, tuis en vriendelik! Dit was heerlik! Gemaklik en veilig gevoel. Die aand was vol sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect. Perfect place for 2 and a pet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike stil verblyf. Baie lekker met rustige plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolene B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Verfrissend om net weer eenvoud te beleef. Dit was 'n heerlike ervaring om op 'n plaas te kon oorslaap. Alles wat ons benodig het, was daar en die eienaar het uit hul pad gegaan om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea A
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Des 2025

Voldoende, maar nie baie "nice" nie. As oornag bestemming het Windsor Self Catering alles wat mens nodig het en dit is netjies en skoon, maar die huisie is baie basies en daar is geen luukshede of finesse. Die kothuisie is in die middel van die plaaswerf tussen skure en skaapkampe geleë, so mens mis die pragtige Karoo "view" en alhoewel hulle troeteldiere toelaat, is dit vir seker nie troeteldier "vriendelik" nie. Daar is nerens plek vir hondjies om van hul leibande af te wees nie (want daar is oop skaapkampe om die huisie) en daar is amper geen gras. Ons het nie sleg gebly nie, maar ek is van mening dat die gasheer dit met min moeite baie "nicer" kan maak.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

René M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2025

Oor die algemeen goed. Sou daarvan gehou het as die yskas voor die tyd aangesit was en die vertrek bietjie gevee was. Beskuit was nie vervang nie en daar was nie koue water in die yskas nie. Geen ys. Alhoewel ons 'n boodskap gekry het vanaf Windsor, was hulle nie gereed vir ons nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Francois F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustig. Baie lekker, dankie, sal weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Wonderlik en baie waarde vir min geld. Ongelooflik lekker. Ons kleinkind wou eintlik daar aanbly! Die sterre het sy asem weggeslaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oornag. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik oornag op die plaas. Alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ancha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Windsor Farm, Off the N12, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA506296c50cdc0b747cbd8a55df369db2e832a0e575f317766f1d757e5b044d86c4aad7eb7c4317a8962a869f3cc3008eb188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 29 5 1 5 Windsor Farm Off the N12 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.302097399814 23.114337056553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang