5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Bree Street, 22 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Windward Langebaan is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan geleë is. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die gastetoilet het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, oond, gasstoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n eetkamerstel, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele.
Hierdie verblyf bied maklike toegang tot die hoofstrand waar gaste die strandmeer kan geniet. Boonop is die bekende Weskus Nasionale Park ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 11 Bree Street, 22 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Windward Langebaan het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Bree Street, 22 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang