+14
Selfsorg in Stellenbosch

Winelands Apartment

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Oude Libertas Rd, Liberté 39, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Winelands Apartment is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Stellenbosch wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir gesinne of groepe vriende.

Hierdie woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied gemaklik slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, met 'n bababedjie beskikbaar op aanvraag, en sluit 'n en suite-badkamer in met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n driekwartbed bevat. Hierdie slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne, sowel as bad- en swemhanddoeke, word voorsien.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien in. Die kombuis vloei in die eetarea en maak oop na die sitkamer, wat gemaklike sitplek en 'n TV bied. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio en tuin, sowel as 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige onderdakparkering is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Oude Libertas Rd, Liberté 39, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Oude Libertas Rd, Liberté 39, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37925cd29446cdd4a9ff438aede6b0b1ff4484051f3971774c7b283d01feff13a2d3bc7ca05be69e967ff05473a872580cf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) Oude Libertas Rd Liberté 39 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.941067 18.8371642
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang