6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 59 Melville Street, Westbank, Oudtshooorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Winemaker's Rest is in die hartjie van Westlake in Oudtshoorn geleë. Hierdie woonstel bied selfsorgverblyf in gemak en styl, wat die perfekte toevlugsoord bied van die gewoel van die alledaagse lewe.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en twee enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n bababedjie het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad en toilet.
Die kombuisie is volledig toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit in 'n eetarea, sitarea, WiFi en lugversorging vir ekstra gemak.
Buite kan gaste 'n verfrissende duik in die sprankelende swembad neem en gedeelde maaltye by die braai-area met buitemeubels geniet. Die eenheid is toegerus met 'n lugversorger om gemak te verseker gedurende warm somersdae of koue winteraande. Veilige parkering op die perseel word voorsien vir gemoedsrus.
Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Safari Volstruisplaas slegs 6.4 km weg, terwyl die C.P. Nel Museum slegs 1.4 km van die eiendom af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ashlea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 59 Melville Street, Westbank, Oudtshooorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Winemaker's Rest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Melville Street, Westbank, Oudtshooorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang