2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Stockdale Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Winklespruit Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamer-tuinwoonstel op 'n residensiële perseel in Winklespruit aan KwaZulu-Natal se Suidkus waar die eienaars ook bly.
Dié tuinwoonstel het lugversorging en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oondjie en 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die woonstel se ligging bied maklike toegang tot Winklespruit se strande, 'n Pick n Pay en die N2-snelweg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gareth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 23 Stockdale Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Winklespruit Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Stockdale Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang