- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R385, Farm Witfontein, Douglas, 8731, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Witfontein Game Lodge is op 'n wildplaas tussen Hopetown en Douglas geleë en bied verblyf wat perfek is vir 'n groep vriende, gesinne of kollegas.
Daar is 7 kamers wat 6 badkamers deel en sommige kamers het 'n en suite-badkamer. 'n Paar van die kamers kyk uit oor die grasperk en watertrog waar die diere water drink. Daar is lugversorging en enkelbeddens of koninggrootte-beddens in elke kamer. Van die kamers het 'n privaat ingang en is apart van die hoofhuis. Rook is verbode in die eenhede.
Die lodge bied 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea en is ten volle toegerus vir selfsorg. Daar is buitebraai-geriewe wat gaste kan gebruik. Witfontein Game Lodge kan ook as 'n geheel bespreek word vir 'n groot groep wat selfsorgverblyf soek.
Doendinge op die plaas sluit witwaterroei op die Oranjerivier, stap- en bergfietsroetes, hengel en wildritte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R385, Farm Witfontein, Douglas, 8731, Noord-Kaap
- Gaste dink Witfontein Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R385, Farm Witfontein, Douglas, 8731, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang