Witfontein Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Witfontein Game Lodge is op 'n wildplaas tussen Hopetown en Douglas geleë en bied verblyf wat perfek is vir 'n groep vriende, gesinne of kollegas.

Daar is 7 kamers wat 6 badkamers deel en sommige kamers het 'n en suite-badkamer. 'n Paar van die kamers kyk uit oor die grasperk en watertrog waar die diere water drink. Daar is lugversorging en enkelbeddens of koninggrootte-beddens in elke kamer. Van die kamers het 'n privaat ingang en is apart van die hoofhuis. Rook is verbode in die eenhede.

Die lodge bied 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea en maaltye is beskikbaar op versoek. Daar is buitebraai-geriewe wat gaste kan gebruik. Witfontein Game Lodge kan ook as 'n geheel bespreek word vir 'n groot groep wat selfsorgverblyf soek.

Doendinge op die plaas sluit witwaterroei op die Oranjerivier, stap- en bergfietsroetes, hengel en wildritte in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Witfontein Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false