+24
Selfsorg in Table View

Witsand 102

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R195.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Aankoms tussen 21:00 en 00:00 is onderhewig aan 'n laat-aankomsfooi van R250.
Saldobetalings is 40 dae voor aankoms betaalbaar. 'n Deposito van 100% sal vereis word vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gemaak word. Gas-ID of paspoort word by inklok vereis. Vir verblyf van 8 nagte of meer, sal 'n gratis skoonmaakdiens gedurende die verblyf, insluitend vars linne, voorsien word. Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n ekstra koste meebring.
Neem asseblief kennis dat, om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir al ons gaste te bevorder, elektrisiteitsverbruik beheer word deur 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike hoeveelheid daaglikse verbruik toelaat. In die seldsame geval van buitengewoon hoë verbruik, kan 'n terugbetaling versoek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

14 Beach Boulevard, Blouberstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86037032007a9c3348b96a6bf54c2cf9b12bce6c95dc5d394493efb39182e5cbb27eeba1fe06682329d91041d0adbfd6c74f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 14 Beach Boulevard Blouberstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.818538 18.474765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang