+34
Selfsorg in Witsand

Whale Cliff Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tanzim S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beautiful house with a calming aura. It was absolutely wonderful! Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Whale Cliff Accommodation
Thank you for your kind words - you were amazing guests.

Ansu M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Heerlike naweek weg. Pragtige verblyf, meer as waarde vir geld. Aandag is beslis gegee aan die hele ervaring, kwaliteit handdoeke, linne, breekware, meubels ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Whale Cliff Accommodation
Baie dankie! Ons waardeer gaste se terugvoer geweldig, want dit stel ons in staat om te verbeter waar ons te kort skiet.

Lp W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Pragtige huis en omgewing. Heerlik gekuier. Heerlik gebly en ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adolf G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Dit was vreeslik lekker! Ons sal vir seker as ons weer in die Wes-Kaap kom Whale Cliff wil besoek! Witsand het ook 'n baie lekker restaurant op die Breede Rivier waar ons die lekkerste steak nog geëet het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aniska G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantasties. Ons het heerlik gekuier, die huis is pragtig ingerig! Die see-uitsig is fantasties, ons het dit baie geniet en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustig en veilig, 'n huis vol karakter waar jy kosbare memories maak. Ons as gesin van 6 het heerlik gebly en die akkommodasie het dit die moeite werd gemaak. Alles was perfek en die gasvrou was ten alle tye behulpsaam. Sal Whale Cliff beslis aanbeveel. Dit sal gaaf wees as hulle miskien net in die 3de kamer 'n ekstra, enkel kas kan inrig waar hangklere ook gehang kan word of selfs die bestaande kas 'n gedeelte kan verander vir hangklere, veral as mens vir 'n lang tydperk oorbly, maar overall was alles perfek. Baie dankie vir 'n onvergeetlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

The perfect stay. What an incredibly special place! Whale Cliff was the best place we've ever stayed and could not have hoped for more - well equipped, perfect location and even great weather!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons het 'n fantastiese tyd gehad in die strandhuis! Dit was pragtig, skoon en ve. Baie dankie vir jul gasvryheid by Whale Cliff.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Peaceful and stunning! Very awesome and I will be returning. The owner is a star and is always available to assist. If the owner could have a pair of binoculars or a telescope available to view the whales from the porch, it would be an extra.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

143 Tuna Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9c6adbf37a57caa85197933aada97bf8cdaaaad59ca61f9ab8b1d9b8ebdbc2eac44aafacedc47d0e6296c41758fabddf608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 143 Tuna Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.391037865284 20.864844492053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang