2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 486 Genl Fick Street, Rosendal, 9720, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Witteberg Cabin is 'n moderne en luukse eenheid in Rosendal en bied kwaliteitsverblyf vir gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek. Dit is binne maklike bereik van winkels en eetplekke.
Die ateljee-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed met kwaliteit linne, 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n lieflike kaggel vir die koue winteraande. Daar is ook onbeperkte en gratis WiFi vir gaste om te gebruik. Buite is daar braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n pragtige uitsig oor Kalkoenberg vanaf die beskutte buitepatio.
Gaste het ook toegang tot 'n veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is op 'n groot eiendom met 'n veiligheidsheining vir honde.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 155
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 486 Genl Fick Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Witteberg Cabin het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
486 Genl Fick Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang