+98
Gastehuis in Paternoster

11 on Korhaan Paternoster

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lucy R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlike verblyf. Ons was almal dol oor 11 on Korhaan. Wat 'n heerlike huis om in te vertoef. Die huis is smaakvol en vir seker een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Die kamers was pragtig en die beddens gemaklik. Die huis is goed geleë, binne loopafstand van die see. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lily
11 on Korhaan Paternoster
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering na jul verblyf. Ons waardeer en verwelkom jul terug enige tyd.

Cora R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Peaceful, relaxing, comfortable. Lovely open plan house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lily
11 on Korhaan Paternoster
Baie dankie julle is meer as welkom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lily Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

11 Korhaan Street, Paternoster, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee4eb6a2da5a8a438c435704d72d3f43dbeb42731d03c50ff7a009eb7cc199dd02d155078887bf1579eb20e6898f4b151fbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 11 Korhaan Street Paternoster 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.807739549333 17.897332446557
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang