Wolfkop Noordhoek Villa

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Deone D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Very nice stay. Was very nice, everything is top class and the manager is very kind, assisting you with anything you ask. I give him a 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobie S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Loved the river and hot tub. Very nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Pragtige, stil en goed vir die siel. Pragtige plek en omgewing. Presies wat ons nodig gehad het om te ontspan. Almal is baie vriendelik. Baie mooi en skoon, my seuntjie kon lekker in die rivier speel, swem en op die gras rondhardloop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin T
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2025

Quite, riverside, mountain views. Very peaceful, great place if you like it a bit rustic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Nov 2025

Basies maar gerieflik met mooi natuurskoon. Die eenheid waarin ons gebly het, is gerieflik, maar meer basies as wat ons voorgestel het. Op die webtuiste se toep (“app”) en webwerf word WiFi gelys, maar daar is nie WiFi by Wolfkop beskikbaar nie. Ons is eers ’n dag voor ons vertrek na Wolfkop hiervan in kennis gestel toe ons die voorraadlys en kampreëls ontvang het. Ons moes toe ’n ander plan maak om die rugby te kan kyk. Ek het dit (die gebrek aan WiFi) met die eienaars op die toep opgeneem, maar ek het geen antwoord ontvang nie. Mense wat van kamp hou, sal Wolfkop geniet, maar mense wat dink dit gaan ’n luukse “glamping”-ondervinding wees, sal teleurgesteld wees. Die rivier is ’n pluspunt, en ons jong kinders het dit geniet om daarin te swem en speel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 60

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e0d59dbdc6e5fccde449047da9cd1e49dcc1bf48736928f5dee7df1760b7356c83281a9e97c3ec2473ab24dc575aa76ad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Keerom Road Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.761566 19.051971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang